06 December 2010

Gerhard Steyn Shows Skedule

Hi Almal!

Soos meeste van julle al klaar weet kom Gerhard se nuwe CD, "Als Begin eers nou" oor bietjie meer as n week uit! Die van julle wat al by van die vertonings die nuwe liedjies gehoor het weet wat vir julle wag!

Om die opwinding van die nuwe CD te vier, het Gerhard en sy Bestuur besluit dis weer tyd vir 'n kompetisie! Twee gelukkige Gerhard Steyn aanhangers kan die eerstes wees om elk 'n eksemplaar van die nuwe cd "Als Begin eers nou" te wen!!! Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom vir die trekking is, is om die vraag te beantwoord, en jou NAAM, TELEFOON NOMMER, en POS ADRES te e-pos aan massynrc@gmail.com voor die 19de Maart 2010.

Die Vraag is : In watter midde-ooste stad gaan Gerhard Steyn & sy orkes in April toer? (Besoek gerus die Fan page om die antwoord te kry)

Kompetisie Reels:

Wenner sal telefonies in kennis gestel geword. Geen familie of vriende wat enigsins tot Gerhard-Steyn, die crew, die band, die bestuur of VONK Musiek geaffilieer is sal in aanmerking geneem word vir die trekking nie. Die trekking sal deur middel van n rekenaar geskiet om 24:00 uur Vrydag aand die 19de Maart 2010. Die trekking is finaal en geen dispuut sal plaasvind nie. Die prys is nie uitruilbaar vir kontant nie.
 
 
WOENS(8 DES)-20:00 ILALA PALM

VRYDAG(10DES)-DIE CANSA FUNKSIE BY DIE GOLF CLUB IN RUSTENBURG KONTAKPERSOON ZENTA 0726408517

SAT(11 DES)- CORPORATE FUNKSIE IN RUSTENBURG

SONDAG(12 DES)-SUNWARD PARK SPORTGRONDE 14:00
KONTAKPERSOON LOUISE 0860383689

WOENS(15 DES)- ILALA PALM.

No comments: