Woensdagaand 29 Junie 2011

Donderdagaand 30 Junie 2011

Vrydagaand 1 Julie 2011

Saterdagaand 2 Julie 2011

Ons dans in Afrikaans met ’n vol band en dansers ’n Vol band is ingespan om die kunstenaars Vrydag- en Saterdagaand te begelei en dit gaan bydra tot hierdie luisterryke vertonings. Samesteller: Murray Lubbe. Musikale regisseur: Jaconell Mouton. Met Jasper van Rensburg, Vinnie Henrico, Juan Oosthuizen, JP van Schalkwyk, Ricus Nel, Brendan Ross, Fanie Fouché, Mariette Labuschagne en Anneke Visagie. Onder leiding van choreograaf Ferdinand Gernandt gaan skitterende dansers op Saterdagaand gestalte gee aan vanjaar se "Dans in Afrikaans"-tema. Hierdie konsert beloof om die hoogtepunt van die Innibos-feesvieringe te wees. |
Sondagaand 3 Julie 2011


No comments:
Post a Comment